Skip to product information
1 of 1

Oxford

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek

Regular price R 229.00 ZAR
Regular price Sale price R 229.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek is 'n moderne, toeganklike woordeboek wat ontwerp is om leerders te help om doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te skryf en praat. Hier is 'n paar kenmerke:

  • Voorbeeldsinne wys hoe woorde werklik gebruik word
  • Woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis
  • Gebruiksnotas help om algemene foute te vermy
  • Klem en klankgrepe help met korrekte uitspraak
  • Akkurate definisies in eenvoudige taal
  • Illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan
  • Sinonieme en antonieme verbeter skryf- en praatvaardighede
  • Studiebladsye met grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer

ISBN: 9780195997958
Author: OUPSA
View full details