1
/
of
1
Oxford
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek
Regular price
R 229.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 229.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek is 'n moderne, toeganklike woordeboek wat ontwerp is om leerders te help om doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te skryf en praat. Hier is 'n paar kenmerke:
- Voorbeeldsinne wys hoe woorde werklik gebruik word
- Woordherkomste uit 'n wye reeks tale, soos deur taalleerplanne vereis
- Gebruiksnotas help om algemene foute te vermy
- Klem en klankgrepe help met korrekte uitspraak
- Akkurate definisies in eenvoudige taal
- Illustrasies maak moeilike konsepte maklik om te verstaan
- Sinonieme en antonieme verbeter skryf- en praatvaardighede
- Studiebladsye met grammatika, voorbeeldbriewe, SMS-taal, en meer
ISBN: 9780195997958
Author: OUPSA
Share
